Ondersteun Ware Liefde

Dankie dat jy na my ondersteunersblad kom loer. Ek het sopas vir Ware Liefde ‘n nuwe baadjie aangetrek en is ook opgewonde oor ‘n nuwe gedeelte waaraan ek werk. Ek wil graag meer tyd aan Ware Liefde en die uitbreiding daarvan spandeer, maar om dit te kan doen benodig ek ondersteuning. Indien jy graag wil, kan jy my op die volgende maniere ondersteun:

1. Gebed

2. Finansiëel op die volgende maniere:

Kontak my gerus vir meer besonderhede.

Pierre van der Westhuizen

Deel met ander: